Ek vermoed dat elkeen van ons, veral dié met ‘n paar of wat jare agter die blad, se lewenspad al met ‘n spoorlyn gekruis het. Voorstedelike-trein, slaap-trein, troepe-trein. Vir my het treine en treinry nog altyd ‘n vreemde bekoring ingehou. Met geskeide ouers het ek kort na my 16de jaar die land ten minste twee … Lees meer Tussen Treine, Tussen Stasies
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit