Posted on Maart 22, 2010 by Sonkind
Ek skryf al amper ‘n week aan hierdie inskrywing, omdat dit vir my regtig moeilik is om alles reg te verwoord. Vir dae loop ek met allerhande woorde in my kop en nes ek gaan sit om dit neer te skryf is dit poeff!… net weg. Alles in die lewe het ‘n tyd. Groot cliché, [...]
Filed under: Hartsgoed | 9 Comments »
Posted on February 20, 2010 by Sonkind
Nooit is ‘n woord wat mens maar eerder met respek moet gebruik en ook nie te veel nie en ook nie te seker van jou saak nie. Want nooit is ‘n baie lang tyd. Ek het altyd gesê ek wil nooit in Stellenbosch bly of werk nie. Die rede? Ek weet self nie eintlik regtig nie, dis [...]
Filed under: Hartsgoed | 21 Comments »
Posted on Januarie 30, 2010 by Sonkind
PJ se post oor manne wat “groom” met parfuum en room, het my weer van een van my en Lisa, my sus, se eskapades laat onthou. Snaaks hoe iets soms ‘n lank reeds weggeberê onthou kan trigger. Omdat ons op die plaas grootgeword het, het ons maar altyd stad (of dan voorstede) se kant toe [...]
Filed under: Hartsgoed | 10 Comments »
Posted on Januarie 27, 2010 by Sonkind
Vlam het my vanaand ver teruggevat toe sy skryf oor ‘n inskrywing wat ek in Maart 2008 op my ou blog gedoen het. Aangesien my Muse nog nie agtergekom het Krismis en Nuwejaar is lankal verby nie en nog al die pad vakansie hou en ek dus nog steeds kreatief ‘n zero is, herhaal ek [...]
Filed under: Hartsgoed | 7 Comments »
Posted on Januarie 16, 2010 by Sonkind
Of ons paaie gelykloop, of dit teerpad, ongelykpad of grondpad is, mag ons altyd ons lewensvreugde behou! A PICTURE PAINTS A THOUSAND WORDS!
Filed under: Hartsgoed | 10 Comments »
Posted on Januarie 7, 2010 by Sonkind
Ek het geleer die lewe skuld jou min of meer net mooi niks nie En dat goeie dinge somtyds voor jou deur kom staan Dat die wat baie praat dalk niks het om te sê nie En dat ‘n smile of ‘n warm hand die hele dag kan draai Ek het geleer om te [...]
Filed under: Hartsgoed,Raak gelees | 8 Comments »
Posted on Januarie 5, 2010 by Sonkind
Dis die eerste vol week van 2010 en ek het eers gewag dat die stof gaan lê en dat ek genoeg ged(r)ink en oorweeg het, voor ek hierdie inskrywing doen. Van 2000 tot nou: Blykbaar is die dekade wat verby is, die naamlose een. Daar was die 60′s, die 70′s, die 80′s en die 90′s. [...]
Filed under: Hartsgoed | 19 Comments »
Posted on December 28, 2009 by Sonkind
Nee, dit beteken nie ek wens julle vrede vir 2010 toe nie, alhoewel ek natuurlik dit ook doen! ‘Verder met Vrede’ is ‘n boek, ‘n perde storie, ‘n ware verhaal. Ek was anderdag nie oppad boekwinkel toe nie, toe ek sommer vanself daar inloop, ingetrek deur ‘n onsigbare magneet. Dit is nie vir my [...]
Filed under: Hartsgoed,Raak gelees | Tagged: Verder met Vrede | 10 Comments »
Posted on December 23, 2009 by Sonkind
Uit ‘n snikhete Karoo: – Geseende Kersfees vir almal wat hier lees!
Filed under: Hartsgoed | 9 Comments »
Posted on November 26, 2009 by Sonkind
Soms gebeur iets in mens se lewe, wat jou met heeltemal ander oë na die lewe en jouself laat kyk. Wat jou net weer laat besef wie jy hier diep binnekant is en of jy van jouself hou of nie. Of jy van jou lewe hou of nie. Soos almal nou seker al weet, is [...]
Filed under: Hartsgoed | Tagged: Namibie | 29 Comments »