1910 – met ‘n kar het sy die wêreld gesien

Harriet White Fisher en haar nefie was reeds halfpad om die wêreld toe hulle met hul Locomobiel (destyds het dit selfbewegende voertuig beteken) teen ‘n slakkepas opkruip teen ‘n klipperige bergpas in Japan en slegs sentimeters van ‘n 100 voet afgrond tot stilstand kom. Voor hulle was ‘n lendelam voetbrug van bamboesriet. Die brug was [...]

‘n Blywende Vreugde

Hierdie boek is al elders ook bespreek, maar ek sal voel asof ek iets onvoltooids laat as ek nie my eie opinie van die boek neerpen nie. Alhoewel ek jare terug heelwat van Audrey se vroeëre bundels gelees het, sal ek moet jok as ek sê ek onthou wanneer laas ek iets van haar gelees het. Ek [...]

Skreeusnaaks

HIERDIE is flippin skreeusnaaks, ek moes dit net vir julle “link”. Gaan lees dit!

Toppunt van stupid?

(On September 17, 1994, Alabama’s Heather Whitestone was selected as Miss America 1995.) Question: If you could live forever, would you and why? Answer: “I would not live forever, because we should not live forever, because if we were supposed to live forever, then we would live forever, but we cannot live forever, which is [...]

Onvergeetlik

Die blog inskrywings wat my altyd sal bybly, het Merrieperd gevra. Dis ‘n helse taak, want ek lees al 3 jaar lank blogs en van die snaaksste, roerendste en insiggewendste inskrywings is deur mense gedoen wat nie meer blog nie, hul blogs delete het of dit op privaat gestel het. Hier dink ek aan mense [...]

Ware woorde

‘n Oog vir ‘n oog maak uiteindelik net die hele wêreld blind! (Mahatma Gandhi)

Net ‘n opmerking

As my Muse soms AWOL, gaan kuier ek vir Die Wit Rus. Sy opinie kon vandag net sowel myne ook gewees het: Net ‘n opmerking Anton Goosen se liedjie “Brief vir Simone” is een van die mooistes wat ek ken. Al dink ek oom Anton sal deesdae eerder op die Hilbrow toring sit en wegkruip [...]

As jou hart reg klop

Ek het geleer die lewe skuld jou min of meer net mooi niks nie En dat goeie dinge somtyds voor jou deur kom staan Dat die wat baie praat dalk niks het om te sê nie En dat ‘n smile of ‘n warm hand die hele dag kan draai   Ek het geleer om te [...]

Verder met Vrede

Nee, dit beteken nie ek wens julle vrede vir 2010 toe nie, alhoewel ek natuurlik dit ook doen! ‘Verder met Vrede’ is ‘n boek, ‘n perde storie, ‘n ware verhaal.   Ek was anderdag nie oppad boekwinkel toe nie, toe ek sommer vanself daar inloop, ingetrek deur ‘n onsigbare magneet. Dit is nie vir my [...]

Sommer vir fun

Ek het deesdae net 2 breinselle – die een is verlore en die ander een soek hom. So, hier is ‘n paar goed wat ek nie uitgedink het nie, maar wens ek het! 1. A person’s true nature is revealed by how they treat those they have no reason to be nice to. 2. It’s [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.